Yahoo Web Search

Search results

  1. Jul 11, 2023 · Evette Weyers, bekende kunstenaar en eggenote van Marius Weyers, het in die ouderdom van 77 gesterf. Sy is in 2019 met Alzheimer se siekte gediagnoseer, en is sedertdien deur Marius by hul huis in Rooiels in die Wes-Kaap versorg.

  2. Jul 12, 2023 · Daarom, vertel die aktrise Sandra Prinsloo, is die dood van Yvette Weyers (77), vrou van die veteraanakteur Marius Weyers, vir haar so swaar. Yvette is Dinsdagmiddag vreedsaam by haar en Marius se huis op Rooi-Els aan die Valsbaaikus oorlede.

  3. Jul 11, 2023 · Die kunstenaar en beeldhouer Evette Weyers is vroeër vandag dood. Alzheimer se siekte is in 2019 by haar gediagnoseer. Sedertdien het haar man, die akteur Marius Weyers, haar tuis by hul huis in Rooiels in die Overberg versorg.

  4. Oct 22, 2023 · Marius Weyers is ʼn biografiese vertelling wat verweef word met kleurfoto’s, anekdotes, humor en aanhalings wat inligting en insig gee in hierdie kunstenaar se denke en die uitdagings wat hy by tye moes oorkom.

  5. Die bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar en beeldhouer, Evette Weyers, vrou van die akteur Marius Weyers, is vandag dood. Alzheimer se siekte is in 2019 by haar gediagnoseer. Sedertdien het Marius haar tuis by hul huis in Rooi-els in die Overberg versorg.

  6. Dec 9, 2023 · Fokus op Marius se heel belangrikste en uitdagendste rol as die aap in Mario Schiess se Engelse vertaling van A Report to an Acadamy is een van die boek se hoogtepunte. (Evette het ʼn pragtige beeld van Marius in dié rol gemaak.)

  7. Jul 7, 2017 · Marius en Evette Weyers (Foto: Facebook via Evette Weyers) Die veteraanakteur Marius Weyers (72) is vandeesweek uit ʼn Kaapstadse hospitaal ontslaan ná hy onlangs opehartchirurgie moes ondergaan om sy hartklep te vervang.