Yahoo Web Search

Search results

  1. Rassisme in die Verenigde State. Rassisme en etniese diskriminasie is sedert die dae van kolonialisme en slawerny 'n ernstige probleem. Wettige of sosiaal-goedgekeurde voorregte en regte is aan wit Amerikaners gegee wat die inheemse Amerikaners, Afro-Amerikaners, Asiatiese-Amerikaners en Latyns-Amerikaners nie gehad het nie.

  2. Die President van die Verenigde State van Amerika ( Engels: President of the United States of America) is die staatshoof van die Verenigde State. Volgens die V.S.A. se grondwet is die President ook die hoof- uitvoerende beampte van die federale regering en die opperbevelvoerder van die Amerikaanse Gewapende Magte.

  3. Die Amerikaanse Instituut in Taiwan (AIT) ( Engels: American Institute in Taiwan) funksioneer as die Verenigde State se de facto - ambassade in die Republiek China (dikwels ook Taiwan genoem). Die AIT is gestig nadat die Verenigde State in 1979 diplomatieke betrekkinge met die Volksrepubliek China gesluit het.

  4. Hoofstede van die Verenigde State: Hoofstede: ... Die bladsy is laas op 15 Mei 2016 om 15:31 bygewerk.

  5. af.wikipedia.org › wiki › PhiladelphiaPhiladelphia - Wikipedia

    Philadelphia is die grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Pennsilvanië en die sesde grootste in die Verenigde State met 'n bevolking van sowat 1,57 miljoen. Philadelphia is die administratiewe setel van die Philadelphia-distrik ( Engels: Philadelphia County) en 'n belangrike nasionale handel-, onderwys- en kulturele sentrum.

  6. Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Republikeinse Party (Verenigde State)-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. Plaas nuwe teks onder ou teks. Klik hier om 'n nuwe afdeling te begin. Onderteken asb. jou plasings deur vier tildes (~~~~) te tik.

  7. Die volgende 14 bladsye is in hierdie kategorie, uit 'n totaal van 14. Kategorieë: Verenigde State van Amerika. Kultuur in Noord-Amerika. Kultuur volgens land.

  1. People also search for