Yahoo Web Search

Search results

  1. Sep 5, 2016 · DEUR: Natasha van Wyk. Studeer om ‘n grimeerkunstenaar, skoonheidsterapeut of naeltegnikus te word terwyl jy jou huidige werk doen. Jy kan ook leer hoe om jou eie skoonheidbesigheid te begin en te onderhou. Kursusse volg vier fases.

    • Skoonheid Kan ʼn Opwindende Loopbaankeuse Wees
    • Watter Loopbaanopsies Is Beskikbaar?
    • Neem ʼn Ingeligte Besluit

    In die verlede was daar nie vir jongmense in die skoonheidsbedryf baie opsies om te oorweeg nie en die beroep het hoofsaaklik gefokus op skoonheidsbehandelings wat na die kliënt se basiese versorging en voorkoms omgesien het. Gelukkig het die bedryf ook gegroei en word daar nou nie meer net op praktiese opleiding gefokus nie, maar ook op die akadem...

    As jy ʼn volwaardige skoonheidsterapeut wil wees, is ʼn omvattende kursus – soos die NQF 6-diploma in somatologie – die beste keuse. Dit bied ʼn holistiese en wetenskaplike benadering tot skoonheid en gesondheid om die beste resultate met behandelings te kry. Studente kry ook 600 uur se praktiese werksondervinding om hulle vaardighede te slyp, sodat h...

    Isa Carstens Akademie het takke in Stellenbosch en Pretoria. Om seker te maak of jy die regte keuse maak vir jou toekoms, word daar op 9 Oktober 2021 ʼn opedag op albei kampusse aangebied. Alternatief kan individule afsprake gemaak word om te kyk hoe die geriewe lyk en om loopbaankeuses te bespreek. Studente kan ook virtueel inskakel om ʼn beter idee...

  2. Aug 6, 2018 · Isa Carstens Akademie bied ’n 3-jaar-kursus in somatologie aan. Die kursus is geakkrediteer deur die Raad van Hoër Onderwys en word internationaal erken deur CIDESCO. Isa Carstens is in 1978 gestig, en met 40 jaar in die bedryf is hulle Suid-Afrika se mees gerespekteerde en gesogte skoonheidsakademie. Daar is ’n Isa Carstens-kampus in ...

  3. May 1, 2022 · Baie skoonheids­terapeute werk vir hulleself en ’n kursus in sakebestuu­r of rekeningku­nde kan dus help as jy jou eie ondernemin­g wil begin. Dis baie belangrik om op hoogte te bly van die nuutste tegnieke, tendense en produkte in die skoonheids­bedryf.

  4. Sep 27, 2018 · Die Isa Carstens Akademie se Somatologie-kursus van 3 jaar behels opleiding in verskeie tegnieke en behandelings, waaronder hand- en voetbehandelings, masseertegnieke soos aromaterapie, refleksologie en limfdreinering, chemiese afskilfering en mikrodermabrasie, en tydelike en permanente ontharing.

  5. Om 'n groot meester slaag, is dit raadsaam om te besoek 'n gespesialiseerde skoonheid kursusse wat nie net die basiese beginsels van die werk met die dermis en onderhuidse vet leer, maar ook om al die besonderhede van die jongste metodes van cosmetologie deel.

  6. Aug 1, 2020 · Die Akademie bied jou die geleenthei­d om deel te wees van dié vinniggroe­iende bedryf, waar studente wat die kursus suksesvol voltooi, kan werk by onder meer skoonheids­alonne, spa’s op passasiers­kepe, velsorgkli­nieke, mediese estetiese praktyke, of as saloneiena­ar, dosent en skoonheid s joernalis of inhoud skepper vir digitale media.

  1. People also search for