Yahoo Web Search

  1. About 956,000 search results
  1. The Berlin International Film Festival, usually called the Berlinale, is a film festival held annually in Berlin, Germany. Founded in West Berlin in 1951, the festival has been held every February since 1978 and is one of the "Big Three" alongside the Venice Film Festival in Italy and the Cannes Film Festival in France. Since 2019, Mariette Rissenbeek serves as the executive director of the festival, while Carlo Chatrian is the artistic director. With around 300,000 tickets sold and 500,000 admi

    • History

      During the peak of the Cold War in 1950, Oscar Martay, a...

    • Festival programme

      The festival is composed of seven different film sections....

    • Awards

      The Golden Bear is the highest prize awarded for the best...

  2. The Berlinale, or Berlin International Film Festival, Berlinale is the world's leading film festival held in Berlin, Germany. The Berlinale was first held in 1951, and since 1978 has been held every February. More than 200000 tickets are sold and around 400000 admissions it is the biggest publicly-attended film festival worldwide. Since 2001 the director of the festival has been Dieter Kosslick. The European Film Market, a film trade fair, is held at the same time as the Berlinale. It is also on

  3. Im Rahmen der Berlinale Special Series kam es u. a. mit Better Call Saul, The Night Manager oder 4 Blocks zu Welt- oder internationalen Premieren. 2018 wurde die Reihe in Berlinale Series umbenannt und hat mit dem Zoo Palast eine veränderte zentrale Spielstätte erhalten. Seit 2019 ist Julia Fidel die Leiterin von Berlinale Series.

    • Jury
    • in Competition
    • Awards

    Main Competition

    The following people were on the jury for the Berlinale Competition section: International jury 1. Meryl Streep, actress (United States) - Jury President 2. Lars Eidinger, actor (Germany) 3. Nick James, film critic (United Kingdom) 4. Brigitte Lacombe, photographer (France) 5. Clive Owen, actor (United Kingdom) 6. Alba Rohrwacher, actress (Italy) 7. Małgorzata Szumowska, director and screenwriter (Poland)

    Best First Feature Award Jury

    The following people were on the jury for the Best First Feature Award: 1. Michel Franco, film director and producer (Mexico) 2. Enrico Lo Verso, actor (Italy) 3. Ursula Meier, film director (Switzerland)

    International Short Film Jury

    The following people were on the jury for the Berlinale Shorts section: 1. Sheikha Hoor Al-Qasimi, curator, artist and lecturer (United Arab Emirates) 2. Katerina Gregos, curator, writer and lecturer (Greece) 3. Avi Mograbi, filmmaker, video artist and lecturer (Israel) 1. Lars Eidinger 2. Clive Owen 3. A. Rohrwacher 4. M. Szumowska

    The following films were selected for the main competition for the Golden Bear and Silver Bearawards:

    The following prizes were awarded: 1. Golden Bear: Fire at Sea by Gianfranco Rosi 1.1. Honorary Golden Bear: Michael Ballhaus 2. Silver Bear Grand Jury Prize: Death in Sarajevo by Danis Tanović 3. Alfred Bauer Prize (Silver Bear): A Lullaby to the Sorrowful Mystery by Lav Diaz 4. Silver Bear for Best Director: Mia Hansen-Løve for Things to Come 5. Silver Bear for Best Actress: Trine Dyrholm for The Commune 6. Silver Bear for Best Actor: Majd Mastoura for Hedi 7. Silver Bear for Best Script: Tomasz Wasilewski for United States of Love 8. Silver Bear for Outstanding Artistic Contribution for Cinematography: Mark Lee Ping Bin for Crosscurrent 9. Best First Feature Award: Mohamed Ben Attia for Hedi 10. Panoroma Audience Award: 10.1. 1st Place: Junction 48 by Udi Aloni 10.2. 2nd Place: Greetings from Fukushima by Doris Dörrie 10.3. 3rd Place: Shepherds and Butchers by Oliver Schmitz 11. Panoroma Audience Award – Documentaries (Panorama Dokumente): 11.1. 1st Place: Who's Gonna Love Me Now...

  4. af.wikipedia.org › wiki › BerlinaleBerlinale - Wikipedia

    • Berlinale 2005
    • Berlinale 2006
    • Berlinale 2007
    • Berlinale 2008
    • Berlinale 2009
    • Berlinale 2010
    • Berlinale 2011
    • Berlinale 2012
    • Berlinale 2013
    • Berlinale 2014

    Die Berlinale 2005is die 55ste filmfees in Berlyn en die vierde onder die leiding van die Berlinale-direkteur Dieter Kosslick. 3 320 inskrywings is ontvang waarvan 400 produksies vir die kompetisie gekeur is. 21 rolprente is in die hoofkompetisie vertoon en het meegeding om een van die Goue en Silwerbere van die Berlinale te wen. Buite die kompetisie is daar talle forums vir dokumentêre en ander films asook die jaarlikse Retrospektive. In 2005 behandel dit die ontwerp van produksies (Production Design + Film). Die Talentcampusgee jonger filmmakers 'n kans om hul rolprente aan die publiek en kritici bekend te stel. Suid-Afrika se inskrywing U-Carmen eKhayelitsha van die regisseur Mark Dornford-May is aangewys as die beste film en het die "Goldener Bär" (Goue Beer) gewen. Die rolprent bied Georges Bizet se opera "Carmen" in Xhosaaan, en ook die handeling is aangepas aan 'n Suid-Afrikaanse omgewing. Die hoofrol word gespeel deur die Suid-Afrikaanse operasangeres Pauline Malefane. Pauli...

    Die 56ste filmfees is volgens die organisators ook 'n ekonomiese sukses – met sowat 150 000 kaartjies is 10 000 meer verkoop as in die voorjaar. Die pryswenners van die jaar 2006 maak duidelik dat die Berlinale ook 'n onmiskenbare politieke ondertoon het. Die Goue Beer vir die beste film is toegeken aan Jasmila Zbanic se rolprent Grbavica, wat die storie van 'n jong vrou uit Bosnië-Herzegowinavertel. Sy is een van die slagoffers van die massaverkragtings tydens die Balkaanoorlog en baar later 'n meisie wat eers as 'n tiener die waarheid oor haar vader hoor. Michael Winterbottom en Mat Whitecross uit die Verenigde Koninkryk het die Silwerbeer vir hulle dokumentêre drama The Road to Guantánamo gewen. Dit handel oor 'n groep Europeërs van Arabiese afkoms, wat in Afghanistan daarvan verdink word om lede van die terroristegroep Al-Kaïdate wees. Die Amerikaners interneer en folter die verdagtes. Ander belangrike pryswenners is: 1. Silberner Bär (Großer Preis der Jury): En Soap (Denemarke)...

    Wenner van die Goue Beer as beste film: Tuyas Hochzeit Ander pryswenners (Silwerbere): 1. Groot prys van die jurie: El Otro 2. Beste regisseur: Joseph Cedar vir Beaufort 3. Beste aktrise: Nina Hoss vir Yella 4. Beste akteur: Julio Chávez vir El Otro 5. Buitengewone prestasie as kunstenaar: Die akteurs van Der gute Hirte 6. Beste filmmusiek: Hallam Foe – This Is My Story 7. Alfred-Bauer-prys: Park Chan-wook vir I'm a Cyborg, But That's OK 8. FIPRESCI-prys: Jiří Menzel vir Obsluhoval jsem anglického krále("Ek het die Engelse koning bedien") 9. Prys van die Ekumeniese Jurie: Tuyas Ehe 10. Prys van die Gilde van Duitse Filmkunsteaters: Hallam Foe

    Die Goue Beer is aan die Brasiliaanse film Tropa de Elitevan die regisseur José Padilha toegeken. Die ander pryswenners (Silwerbere) was: 1. Beste regisseur: Paul Thomas Anderson vir sy rolprent There Will Be Blood 2. Groot prys van die jurie: Errol Morris vir S.O.P. Standard Operating Procedure 3. Beste akteur: Reza Najie vir Avaze Gonjeshk-ha 4. Beste aktrise: Sally Hawkins vir Happy-Go-Lucky 5. Beste draaiboek: Wang Xiaoshuai vir Zuo you 6. Buitengewone prestasie as kunstenaar: Jonny Greenwood vir There Will Be Blood 7. Alfred-Bauer-prys: Lake Tahoevan Fernando Eimbcke

    Program

    Vir die Berlinale 2009 is die Skotse aktrise Tilda Swintonas voorsitter van die beoordelaarspaneel aangewys. Met die Duitse sterregisseur Tom Tykwer se nuwe film The International, wat buite die kompetisie vertoon word, is 'n wêreldpremière as openingsrolprent van die 59ste Berlinale-filmfees aangebied. In hierdie aksieriller met Clive Owen, Naomi Watts en Armin Mueller-Stahl in die hoofrolle probeer 'n Interpol-agent en 'n vroulike advokaat die kriminele bedrywighede van 'n magtige bankmaats...

    Beoordelaarspaneel

    1. Voorsitter: Tilda Swinton (aktrise, Skotland, Verenigde Koninkryk) 2. Beoordelaars: Isabel Coixet (regisseuse en skryweres, Spanje), Gaston Kaboré (draaiboekskrywer, regisseur en produsent, Burkina Faso), Henning Mankell(skrywer, Swede), Christoph Schlingensief (rolprent-, teater- en operaregisseur, radiospel-regisseur en kunstenaar, Duitsland), Wayne Wang (regisseur en produsent, Hong Kong/VSA) en Alice Waters (voedselaktivis, meestersjef en skryweres, VSA)

    Wenners

    Die Goue Beer is aan die Spaans-Peruviaanse koproduksie La teta asustada ("The Milk of Sorrow") van die regisseur Claudio Llosa toegeken. Die ander pryswenners (Silwerbere) was: 1. Beste regisseur: Asghar Farhadi vir sy rolprent Darbareye Elly("Alles oor Elly", Iran) 2. Groot prys van die jurie: Maren Ade (Duitsland) vir Alle anderen ("Everyone Else") en Adrián Biniez vir Gigante(Uruguay/Duitsland/Argentinië/Nederland) 3. Beste akteur: Sotigui Kouyate in Rachid Bouchareb se London River(Alger...

    Program

    Die 60ste Berlinale-filmfees is met die wêreldpremière van Wang Quan'an se nuwe rolprent Tuan Yuan (Engelse titel: Apart Together) geopen. Wang Quan'an, 'n jong regisseur uit die Volksrepubliek China, het reeds in 2007 'n Goue Beer met sy fliek Tuyas Hochzeitgewen. Tuan Yuan, 'n liefdesverhaal, handel oor Liu Yansheng, 'n oud-soldaat wat in 1949 uit Sjanghai na Taiwan vlug om aan Mao Zedong se troepe te ontsnap. Hy is egter genoodsaak om sy minnares agter te laat. Toe die twee ná dekades weer...

    Beoordelaarspaneel

    1. Voorsitter: Werner Herzog (regisseur, Duitsland) 2. Beoordelaars: Renée Zellweger (aktrise, rolprentvervaardiger en Oscar-pryswenner, VSA), Francesca Comencini (regisseur en skryfster, Italië), Nuruddin Farah (skrywer, Somalië), Cornelia Froboess (aktrise, Duitsland), José Maria Morales (rolprentvervaardiger, Spanje) en Yu Nan (aktrise, Volksrepubliek China).

    Wenners

    Die Goue Beer is aan die Turkse rolprent Bal ("Heuning") van die regisseur Semih Kaplanoğlu toegeken. Die ander pryswenners (Silwerbere) was: 1. Beste regisseur: Roman Polański (Pole/Frankryk) vir sy rolprent Ghostwriter(Frankryk, Duitsland, Verenigde Koninkryk)) 2. Groot prys van die jurie: Florin Şerban (Roemenië) vir Eu când vreau să fluier, fluier 3. Beste akteur: Grigori Dobrygin en Sergei Puskepalis in Aleksei Popogrebski se Как я провёл этим летом (Kak ja prowjol etim letom/How I Ended...

    Beoordelaarspaneel

    1. Voorsitter: Isabella Rosselin (Italiaanse aktrise) 2. Beoordelaars: Jan Chapman (Australiese rolprentvervaardiger), Nina Hoss (Duitse aktrise), Aamir Khan (Indiese akteur en regisseur), Guy Maddin (Kanadese regisseur en draaiboekskrywer), Jafar Panahi (Iranse regisseur); alhoewel hy intussen 'n tronkstraf en beroepsverbod opgelê is, is sy nominasie uit solidariteit bevestig, en Sandy Powell (Britse kostuummaker)

    Wenners

    Die Goue Beer is aan die Iranse rolprent Nader and Simin, A Separationvan die regisseur Asghar Farhadi toegeken. Die ander pryswenners (Silwerbere) was: 1. Beste regisseur: Ulrich Köhler (Duitsland) vir sy rolprent Schlafkrankheit 2. Groot prys van die jurie: Belá Tarr (Hongarye) vir A Torinói Ló 3. Beste akteur: Peyman Moadi, Babak Karimi en Ali-Asghar Shahbazi (Nader and Simin, A Separation) 4. Beste aktrise: Leila Hatami, Sareh Bayat, Sarina Farhadi en Kimia Hosseini (Nader and Simin, A Se...

    Beoordelaarspaneel

    1. Voorsitter: Mike Leigh (Britse teater- en rolprentregisseur) 2. Beoordelaars: Anton Corbijn (Nederlandse fotograf en rolprentregisseur), Asghar Farhadi (Iranse rolprentregisseur en wenner van die Goue Beer 2011), Charlotte Gainsbourg (Franse aktrise en sangeres), Jake Gyllenhaal (Amerikaanse akteur), François Ozon (Franse rolprentregisseur – vier-keer-deelnemer in die wedstryd), Boualem Sansal ( Algeriese skrywer), Barbara Sukowa (Duitse aktrise en sangeres)

    Wenners

    Die Goue Beer is aan die Italiaanse rolprent Cesare deve morirevan die regisseure Paolo en Vittorio Taviani toegeken. Die ander pryswenners (Silwerbere) was: 1. Beste regisseur: Christian Petzold (Duitsland) vir sy rolprent Barbara 2. Groot prys van die jurie: Bence Fliegauf (Hongarye) vir Csak a szél 3. Beste akteur: Mikkel Boe Følsgaard (En kongelig affære) 4. Beste aktrise: Rachel Mwanza (Rebelle) 5. Beste draaiboek: Nikolaj Arcel en Rasmus Heisterberg (Denemarke) vir En kongelig affære 6....

    Beoordelaarspaneel

    1. Voorsitter: Wong Kar-wai (Sjinese draaiboekskrywer, rolprentprodusent en regisseur) 2. Beoordelaars: Susanne Bier (Deense rolprentregisseur), Andreas Dresen (Duitse rolprentregisseur – Groot prys van die jurie 2002 vir Halbe Treppe, genooi in die wedstryd van 1999 für Nachtgestalten), Ellen Kuras (Amerikaanse kameravrou), Shirin Neshat (Iranse fotograaf en filmmaker), Tim Robbins (Amerikaanse akteur, regisseur, produsent en skrywer – genooi in die wedstryd van 1996 für Dead Man Walking – S...

    Wenners

    Die Goue Beer is aan die Roemeense rolprent Poziția Copiluluivan die regisseur Călin Peter Netzer toegeken. Die ander pryswenners (Silwerbere) was: 1. Beste regisseur: David Gordon Green (VSA) vir sy rolprent Prince Avalanche 2. Groot prys van die jurie: Danis Tanović (Bosnië-Herzegowina) vir Epizoda u životu berača željeza 3. Beste akteur: Nazif Mujić (Epizoda u životu berača željeza) 4. Beste aktrise: Paulina García (Gloria) 5. Beste draaiboek: Jafar Panahi en Kambuzia Partovi (Iran) vir Pa...

    Beoordelaarspaneel

    1. Voorsitter: James Schamus (Amerikaanse rolprentvervaardiger) 2. Beoordelaars: Barbara Broccoli (Amerikaanse rolprentvervaardiger), Trine Dyrholm (Deense aktrise), Mitra Farahani (Iranse vervaardiger en kunstenaar), Greta Gerwig (Amerikaanse aktrise), Michel Gondry (Franse vervaardiger), Tony Leung (Sjinese akteur), Christoph Waltz (Oostenrykse akteur).

    Wenners

    Die Goue Beer is aan die Sjinese rolprent Bai Ri Yan Huovan die regisseur Diao Yinan toegeken. Die ander pryswenners (Silwerbere) was: 1. Beste regisseur: Richard Linklater (VSA) vir sy rolprent Boyhood 2. Groot prys van die jurie: Wes Anderson (VSA) vir The Grand Budapest Hotel 3. Beste akteur: Liao Fan (Bai Ri Yan Huo) 4. Beste aktrise: Haru Kuroki (Chiisai Ouchi) 5. Beste draaiboek: Dietrich en Anna Brüggemann (Duitsland) vir Kreuzweg 6. Buitengewone prestasie as kunstenaar: Zeng Jian (kam...

    • Jury
    • Competition
    • Awards

    Competition

    The following were on the jury for the Berlinale Competition section: 1. Ildikó Enyedi, film director and screenwriter (Hungary) 2. Nadav Lapid, film director and screenwriter (Israel) 3. Adina Pintilie, film director and screenwriter (Romania) 4. Mohammad Rasoulof, film director and screenwriter (Iran) 5. Gianfranco Rosi, documentary filmmaker (Italy) 6. Jasmila Žbanić, film director and screenwriter (Bosnia and Herzegovina)

    Encounters

    The following people were on the jury for the Encounters Awards: 1. Florence Almozini, programmer (France) 2. Cecilia Barrionuevo, artistic director (Argentina) 3. Diedrich Diederichsen, editor and publisher (Germany)

    International Short Film

    The following people were on the jury for the Berlinale Shorts section: 1. Basim Magdy, artist (Egypt) 2. Christine A. Maier, cinematographer (Austria) 3. Sebastian Urzendowsky, actor (Germany)

    The following films were selected for the main competition for the Golden Bear and Silver Bearawards:

    Official awards

    Competition 1. Golden Bear: Bad Luck Banging or Loony Porn by Radu Jude 2. Silver Bear Grand Jury Prize: Wheel of Fortune and Fantasy by Ryusuke Hamaguchi 3. Silver Bear Jury Prize: Mr. Bachmann and His Classby Maria Speth 4. Silver Bear for Best Director: Dénes Nagy for Natural Light 5. Silver Bear for Best Leading Performance: Maren Eggert for I'm Your Man 6. Silver Bear for Best Supporting Performance: Lilla Kizlinger for Forest - I See You Everywhere 7. Silver Bear for Best Screenplay: Ho...

    • 1951
    • Berlin, Germany
  1. People also search for