Yahoo Web Search

  1. About 1,070 search results
  1. de.wikipedia.org › wiki › Lingvo_internaciaEsperanto – Wikipedia

    Hintergründe zur Entstehung. Der Esperanto-Gründer Ludwik Lejzer Zamenhof wuchs in der heute polnischen, damals zum Russischen Reich gehörenden Stadt Bjelostock auf. Auf Grund der ethnisch diversen Bevölkerung von Polen, Litauern, Deutschen und vor allem Juden, bildeten sich ghetto-artige Strukturen.

  2. denl.abcdef.wiki › wiki › Polnische_SprachePoolse taal - abcdef.wiki

    This page is based on the copyrighted Wikipedia article "Polnische_Sprache" ; it is used under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 Unported License. You may redistribute it, verbatim or modified, providing that you comply with the terms of the CC-BY-SA. Cookie-policy; To contact us: mail to admin@qaz.wiki

    • Arch-Derivate
    • Debian-Derivate
    • Gentoo-Derivate
    • Red-Hat-Derivate
    • Slackware-Derivate
    • Andere
    • Historische Distributionen
    • Siehe Auch

    Arch ist eine Linux-Distribution mit Rolling Releases, d. h., Releases entsprechen dem aktuellen Stand der Paketarchive. Da das Entwicklerteam dem KISS-Prinzip („keep it simple, stupid“) folgt und die Distribution somit auf grafische Einrichtungswerkzeuge verzichtet, ist Arch eher bei fortgeschrittenen Linux-Benutzern zu finden. Einige Arch-Derivat...

    Debian ist eine Distribution mit einer großen Softwareauswahl und unterstützt mit insgesamt zwölf Prozessor-Architekturen mehr als jede andere binäre Linux-Distribution.

    Gentoo ist eine quellbasierte Linux-Distribution für fortgeschrittene Linux-Benutzer, die ihr System komplett individuell einrichten möchten. Auf Gentoo basierende Distributionen verwenden oft den von Gentoo entwickelten Paketmanager„Portage“.

    Red Hat Linux (RHL, nicht zu verwechseln mit RHEL) wurde von 1994 bis ins Jahr 2003 von der Firma Red Hat entwickelt. Obwohl diese Distribution heute nicht mehr weiterentwickelt wird, basieren diverse noch heute gepflegte Distributionen auf ihr. Als direkter Nachfolger von RHL kann Fedora gesehen werden. Der weit verbreitete RPM Package Manager, de...

    Slackware ist die älteste noch heute existierende Distribution. Sie hält sich strikt an die UNIX-Prinzipienund ist im hohen Grad konfigurierbar.

    Einige Linux-Distributionen wurden von Grund auf neu erstellt und können deshalb nicht als Derivat einer anderen Distribution angesehen werden. Andere übernahmen Teile aus diversen anderen Distributionen, weshalb eine klare Zuordnung unmöglich ist.

    Es gibt zahlreiche Linux-Distributionen, deren Entwicklung eingestellt wurde, die aber einen großen Einfluss auf die Geschichte von Linux selbst und/oder die nachfolgenden Distributionen hatten. Distributionen, die länger als drei Jahre von den Entwicklern nicht mehr gepflegt wurden, oder wenn die Entwicklung offiziell eingestellt wurde, gelten als...

    • Biografie
    • Literêre Werk
    • Invloed Op Die Kunste
    • Politieke Invloed
    • Nasionaliteit
    • Taalkennis
    • Bronnelys
    • Eksterne Skakels

    Vroeë lewe en politieke aktiwiteite

    Adam Mickiewicz is op die landgoed van sy oom in die dorp Zaosie as die tweede van vyf seuns van Mikołaj en Barbara Mickiewicz (née Majewska) gebore. Zaosie is naby Nowogródek, sowat 100 kilometer suid van Vilnius, in 'n Litaus-Wit-Russiese streek van die destydse Russiese Tsareryk geleë. Sy vader Mikołaj Mickiewicz, 'n advokaat, het tot die szlachta, die adellike klas van die Pools-Litause Gemenebes, behoort en die erflike Poraj-wapen gevoer. As gevolg van die Poolse Delinge het Pole-Litaue...

    Reise na die buiteland

    Ná 'n vyfjarige ballingskap in Rusland is die digter toegelaat om na die buiteland te reis. Mickiewicz het al in die geheim besluit om nie meer na Rusland of sy geboorteland terug te keer solank dit onder Russiese heerskappy sou staan nie. Hy het vervolgens na Weimar in Duitsland gegaan waar hy kennis met Johann Wolfgang von Goethe gemaak het. Mickiewicz het ter geleentheid van Goethe se 80ste verjaardag op 28 September 1829 'n besoek aan die Duitse digtervors gemaak wat hom hartlik ontvang e...

    Lewe in Parys

    In 1832 het Mickiewicz Rome verlaat om hom in Parys te vestig, tog is sy lewe in die Franse hoofstad 'n tyd lank deur armoede en ongelukkigheid geteister. Op 22 Julie 1834het hy met Celina Szymanowska, die dogter van die komponis en konsertpianis Maria Agata Szymanowska, getrou. Uit die huwelik is ses kinders gebore, tog was dit steeds oorskadu deur finansiële moeilikhede (Adam het nie oor 'n vaste bron van inkomste beskik nie) en Celina se psigiese probleme. Nadat sy vrou geestesiek geraak h...

    Vroeë Romantiese werke

    Mickiewicz se omvangryke en veelsydige literêre werk sluit digkuns, epiese gedigte, dramatiese werke en essays, maar ook talle fragmente en onvoltooide werke in. Mickiewicz het sy literêre loopbaan met digkuns begin wat nog in die klassisistiese tradisies van die 18de eeu gewortel was – in sy gedig "Stadwinter" het hy Latynse inversies, parafrases en mitologiese name aangedurf om die destydse lewe in Vilnius op 'n skertsende manier te beskryf: die "modieuse byeenkomste met tabak uit Istanboel...

    "Aand van die Voorvaders III"

    In 1832 het Mickiewicz die derde deel van "Aand van die Voorvaders" in Dresdengeskryf. Die stuk behandel die hofsaak teen die Filomate en speel deels in 'n gevangenissel, deels in die paleis van senator Nikolai Nowosiltsef af. Saam met die tweede en vierde deel wat vroeër ontstaan het, vorm dit 'n Romantiese drama wat deur sy fragmentariese karakter, los struktuur en wisselende styl gekenmerk word. Die tweede en vierde deel verwys na voor-Christelike rituele waarby die siele van oorledenes te...

    Pan Tadeusz

    Mickiewicz se beduidendste werk, Pan Tadeusz, het tussen die najaar van 1832 en 13 Februarie 1834 in Parys ontstaan. Dit verenig 'n verskeidenheid literêre genres soos die historiese roman, die versverhaal, die heldedig en die liriese beskrywing in 'n unieke nasionale digwerk wat in die literatuur ongeëwenaar is. Terwyl hy verskillende literêre konvensies – liriese, patetiese, ironiese en realistiese elemente – neerslag in sy werk laat vind, laat hy die wêreld van die lae Litause adel, die sz...

    Die hoofkarakter van "Aand van die Voorvaders", Konrad, het in die Poolse literatuur en toneelkuns tot die oerbeeld van die Poolse tragiese held ontwikkel. Die "Voorvaders" word as 'n uitdaging vir die beste Poolse teaters beskou, terwyl die "Groot Improvisasie" as toneelstuk baie van die akteurs verg. Elke verwerking van "Aand van die Voorvaders" ...

    Adam Mickiewicz het met sy filosofiese en sosiale oortuigings groot invloed uitgeoefen, waarby die eiesoortige vermenging van religieusiteit, romantiese nasionalisme en sosiale radikalisme daartoe gelei het dat 'n wye spektrum politieke groeperings, wat van ver-regses tot linkses strek, hulle op hom beroep het. Sy Slawiese messianisme was in elk ge...

    Adam Mickiewicz staan algemeen as 'n Poolse digter bekend, maar alhoewel sy beduidende werke almal in Pools geskryf is, is sy nasionaliteit steeds aan omstredenheid gekoppel. Sommige Litauers beweer dat hy van Litause afkoms sou wees; sy naam word volgens die algemene gebruik in Litaue gelituaniseer en verskyn sodoende as Adomas Mickevičius. Volgen...

    Volgens oorlewerings kon Mickiewicz naas sy moedertaal Pools nie slegs Frans, Engels, Duits en Italiaans vlot praat nie, maar het ook kennis van Latyn en klassieke Grieks gehad. Sy gedwonge verblyf in Rusland vir 'n tydperk van vyf jaar het hom moontlik in staat gestel om ook Russies aan te leer. Daarbenewens het Mickiewicz net kort voordat hy as p...

    Monografieë 1. Zdzisław Jachimecki, "Chopin, Fryderyk Franciszek,"Polski słownik biograficzny, vol. III, Kraków, Polska Akademia Umiejętności 2. Mieczysław Jastrun: Mickiewicz. Berlyn: Rütten & Loening 1953 3. Rolf-Dieter Kluge: Von Polen, Poesie und Politik. Adam Mickiewicz.Tübingen: Attempto 1999 4. Bonifacy Miązek (red.): Adam Mickiewicz. Leben ...

    UNESCO: Adam Mickiewicz 1798–1855. In Commemoration of the Centenary of his Death. Parys 1955 (en)
  3. WikiZero Özgür Ansiklopedi - Wikipedia Okumanın En Kolay Yolu . Portugiesisch ist eine wichtige Sprache im Afrika südlich der Sahara. Angola und Mosambik sind zusammen mit São Tomé und Príncipe, Kap Verde, Äquatorialguinea und Guinea-Bissau als PALOP (Paises Africanos de Língua Oficial Portuguesa) bekannt und organisiert; sie vertreten etwa 32 Millionen Sprecher des Portugiesischen ...

  4. Kein Schwarz. Kein Rot. Kein Gold. - Scribd ... m

  5. Top 5: Bekannte polnische Lieder Spaghetti Hawaii aus der Dose Videos zeigen starken Hagel , Südostalbanien Top 10: Bekannte albanische Lieder/Songs , den Großteil des Bei der Surle handelt es sich um ein Albanian music extends to ancient Illyria and Greece, with influences from the Roman, Byzantine and Ottoman Empire.

  1. People also search for