Yahoo Web Search

  1. About 13,800,000 search results
  1. Wikipedia is een online encyclopedie die ernaar streeft inhoud te bieden die vrij herbruikbaar, objectief en verifieerbaar is. Het project is gebouwd op vijf zuilen.De Nederlandstalige versie startte op 19 juni 2001 en is, gemeten naar het aantal lemma's, met meer dan 2 miljoen artikelen de op vijf na grootste taalversie.

  2. nl.wikipedia.org › wiki › NederlandsNederlands - Wikipedia

    Nederlands is een West-Germaanse taal en is daarmee nauw verwant aan onder meer het Engels en het Duits.Het deel van het West-Germaans op het Europese vasteland wordt ook wel Continentaal-West-Germaans genoemd, waaronder het (niet meer gestandaardiseerde) Nederduits/Nedersaksisch, Duits, Luxemburgs, Jiddisch en het Nederlands vallen.

  3. en.wikipedia.org › wiki › NetherlandsNetherlands - Wikipedia

    – in Europe (green & dark grey) – in the European Union (green) Location of the Caribbean municipalities (green) Capital and largest city Amsterdam [a] Government seat The Hague [a] Official languages Dutch Regional [b] English Papiamento West Frisian Recognised [c] Dutch Low Saxon Dutch Sign Language Limburgish Sinte Romani Yiddish Ethnic groups (2020) 75.75% Dutch 7.90% Other Europeans ...

  4. af.wikipedia.org › wiki › NederlandsNederlands - Wikipedia

    • Taalkundige Terme
    • Klassifikasie
    • Sprekers
    • Kenmerke
    • Verspreiding
    • Nederlandse Taalgeskiedenis
    • Nederlands as Kultuurtaal in Duitse gebiede
    • Nederlands as Vreemde Taal
    • Taalunie
    • Nederlandse Dialekte

    In die Middeleeue word die Nederlandse taal meesal Duuts (Noord) of Diets (Suid) genoem, wat eintlik "volkstaal" beteken (diet "volk") en ter onderskeiding van die Latynsetaal van die kerk en Frans wat die adel dien. In sy gediftongeerde vorm Duits word hierdie term nog tot in die 17de eeu gebruik; later word na die Germaanse taal van die Nederlande as Nederduits verwys, in teenstelling met Opperduits (die Hoogduitse taal in Duitsland). Nederduits is vandag net die taalkundige term vir die dialekte van Noord-Duitsland, wat nie aan die tweede Germaanse klankverskuiwing deelgeneem het nie. Die Engelse benaming vir Nederlands, Dutch, en ook die term Nederduits of Nederduitsch in die name van die Afrikaanse drie Susterskerkevan Suid-Afrika, herinner nog aan die ou benaming. In die ou Boererepublieke en die ou Kaapkolonie is Nederlands ook Hoog-Afrikaansgenoem deur mense wat Afrikaans praat.

    Nederlands is saam met Engels, Duits en ander taalvariante soos Fries en Luxemburgs 'n Wes-Germaanse taal. Nederlands is sterk verwant aan die Duitse taal, maar bevat ook vele ooreenkomste met Engels. Saam met Nedersaksies, Nederduits en Hoogduits (tans die standaardtaal in Duitstalige lande) behoort Nederlands tot die Kontinentale Wes-Germaanse groep van die Indo-Europese tale.

    In Europa en ook ter wêreld is Nederlands, na Engels en Duits die grootste Germaanse taal. Nederlands het egter meer sprekers as die Noord-Germaanse tale gekombineer, Sweeds, Deens, Noors, Yslands en Faroëes. Die grootste Nederlandstalige land is Nederland met meer as 16 miljoen moedertaal- of kultuurtaalsprekers. Daar is meer as ses miljoen eerstetaalsprekers in België en nog 'n paar miljoen wat Nederlands as tweede of derde taal kan praat. In die grensgebiede van Duitsland, Wallonië en Frankryk word Nederlands in dialekvorm gepraat. Besonder in Duitsland en Frankryk het hierdie sprekers meestal geen kennis van die Nederlandse standaardtaal nie en gebruik hulle hul dialekte steeds minder. In Suriname is Nederlands die amptelike taal en omtrent almal kan die taal baie goed praat. Nederlands dien ook as omgangstaal tussen die verskeie bevolkingsgroepe en omtrent 60% van die bevolking praat Nederlands as eerste taal. Op die Nederlandse Antille is Nederlands nie oorwegend die moedertaa...

    Standaardnederlands ken omtrent 40 foneme. In fonologiese opsig word sy spesiale karakter deur die Nederfrankiese grondslag bepaal. Die Nederfrankiese variasies het nie alle klankverskuiwinge (soos die tweede Germaanse klankverskuiwing wat Hoogduits beïnvloed het) meegemaak nie.

    Die Nederlandse taal word veral in Wes-Europa, en in 'n mindere mate in Suid-Amerika en die Karibiese gebied gepraat. Aruba, Curaçao en Sint Maarten is dan ook Nederlandse oorsese gebiede. In Suidoos-Asië is kennis van die Nederlandse taal dikwels 'n voorvereiste vir werk in handel, geskiedenis, regswetenskappe en toerisme. Amsterdam is die grootste Nederlandstalige stad in die wêreld gevolg deur Rotterdam, Den Haag en Antwerpen (België). As Suider-Afrika in Nederlandse verband opgeneem word, is Kaapstad die grootste stad, Pretoriais dan die eerste stad agter Antwerpen. Die meeste vorme van die Nederlandse kreoletale het reeds uitgesterf, Afrikaans word soms beskou as 'n halfkreool. Nederlands word in 40 lande aan 220 universiteite onderrig en dié onderwys sluit dikwels ook Afrikaans in.

    Nederlands is 'n Wes-Germaanse taal. Die oudste taalvorm is Oudnederfrankies of Wesnederfrankies, wat in die "Lae Lande" van die Frankiese Ryk ontwikkel, alhoewel die taal ook onder die invloed van Fries en Saksies kom. Met die uitbreiding van die Saliese of Wes-Franke na die gebied van die huidige Nederland en Vlaandere ontstaan reeds vanaf die vierde eeu 'n Germaanse taalgebied op Romeinse gebied, wat later met die verowering van Noord-Gallië (486) ook na die Romaanstalige gebiede van die suide uitgebrei word. Die kontak met die Wesfranke oefen 'n groot invloed op die ontwikkeling van die Noord-Franse taal, die langue d'oïl, uit en lei tot die taalkundige skeiding van die suide, wat met onder meer Oksitaans, die langue d'oc sy eie taalvorm en kultuur ontwikkel (oïl en oc is die sjibboletwoordevir 'ja', onderskeidelik in Noord- en Suid-Frankryk). Die Indo-Europese taalwetenskap beskou Nederlands naas Nedersaksies en Oosnederduits as die westelike tak van die Nederduitse dialekgroep...

    Nederlandse en Vlaamse immigrante het hulle al in die 12de eeu in 'n aantal gebiede in Noord- en Sentraal-Duitsland gevestig, waaronder die streek tussen die Weser- en Elberiviermondings, in Oos-Holstein en veral in Brandenburg, Sakse en Thüringen. Dikwels is Nederlandse immigrante vanweë hulle vaardighede as ambagsmanne en kunstenaars, maar ook vir die bou van dyke en die kolonisasie van Oos-Duitse grensgebiede deur Duitse vorste uitgenodig. Enkele generasies lank het Nederlands as die skryf- en omgangstaal van hele dorpsgemeenskappe gedien, maar is uiteindelik deur Duits verdring. Klein invloede van Nederfrankies kan nog steeds in plaaslike Nedersaksiesedialekte aangewys word. In die 16de en 17de eeu het Nederlands nog eens 'n belangrike rol as kultuurtaal in Nederduitse gebiede gespeel. Reisende toneelgeselskappe uit Nederland het hulle opvoerings in Noord-Duitsland soms in Nederlands aangebied. In die Nederduitse en Pruisiese kusgebiede, veral in hawestede soos Emden, Bremen, Ha...

    Tans bied sowat 250 universiteite wêreldwyd kursusse in Nederlands aan. Skole in Wallonië (die Franssprekende gewes van Suid-België), Brussel en Noord-Frankryk bied Nederlands as 'n eerste of tweede vreemde taal aan. Daar is tientalle sekondêre skole in die Duitse deelstate Nedersakse en Noordryn-Wesfale (wat aan die Nederlandse taalgebied grens) waar Nederlands as 'n verpligte of addisionele taalvak aangebied word.

    Die Nederlandse Taaluniesorg vir die behoud en die bevordering van die Nederlandse taal. Die lede is Nederland, België en Suriname. Die Taalunie het ook 'n spesiale band met Suid-Afrika en Indonesië. Daar het in die verlede dikwels stemme opgegaan om Suid-Afrika ook as lid te aanvaar. Suid-Afrika kan steeds lid word van die Nederlandse Taalunie, maar die huidige Suid-Afrikaanse regering sien daar geen heil in nie. Om die onwillige Suid-Afrikaanse regering te omseil, kan die Afrikaners as "groep" aansluit. Tog is daar baie min Afrikaners wat belangstel in nouer bande met Nederlands. Die Nederlandse vaktydskrif Onze Taal speel 'n aktiewe rol in die bekendstelling van Afrikaans in Nederland en Vlaandere. Nederlanders, Vlaminge, Surinamers, Antilliane en Afrikaners kan mekaar sonder veel moeite begryp. Afrikaans staan dikwels digter by die Nederlandse Standaardtaal as menige Nederlandse dialekte in Europa. Sommige mense wil Afrikaans en Nederlands weer nouer sien saamwerk om sodoende 'n...

    Die kaart aan die regterkant gee 'n oorsig oor die verspreiding van die Nederlandse dialekte, alhoewel die meeste oorgangsdialekte nie vertoon word nie. A. Suidwestelike dialekgroep (Seeus/Wes-Vlaams) 1. 1. Wes-Vlaams, insluitende Frans-Vlaams en Seeus-Vlaams 2. 2. Seeus B. Noordwestelike dialekgroep (Hollands) 1. 3. Suid-Hollands 2. 4. Weshoeks 3. 5. Waterlands en Volendams 4. 6. Saans 5. 7. Kennemerlands 6. 8. Wes-Fries 7. 9. Bildts, Midslands, Stadsfries en Amelands C. Noordoostelike dialekgroep (Nedersaksies) 1. 10. Kollumerlands 2. 11. Gronings en Noord-Drents 3. 12. Stellingwerfs 4. 13. Midden-Drents 5. 14. Suid-Drents 6. 15. Twents 7. 16. Twents-Graafskaps 8. 17. Gelders-Overyssels 9. 18. Veluws D. Noordelik-sentrale dialekgroep 1. 19. Utrechts-Alblasserwaards E. Suidelik-sentrale dialekgroep 1. 20. Suid-Gelders 2. 21. Noord-Brabants en Noord-Limburgs 3. 22. Brabants 4. 23. Oos-Vlaams F. Suidoostelike dialekgroep 1. 24. Limburgs G. Suriname(nie in die prent nie) 1. 25. Surina...

    • Wêreldwyd
    • 24 miljoen (moedertaal), 29 miljoen (totaal)
    • 37–48
    • [ˈneːdərlɑnts]
  5. People also ask

    Which languages is spoken in Holland?

    What is the language spoken in Netherlands?

    What's is someone from Holland called?

    Why is the Netherlands called Dutch?

  6. Zoeken in Wikipedia Nederlands; Frysk; English; Sranantongo (Surinaams) Nedersaksisch; Limburgs; Papiaments

  7. li.wikipedia.org › wiki › NederlandsNederlands - Wikipedia

    't Nederlands is de meis gesproke en officieel taol vaan Nederland en 't gewes Vlaandere.Wijer is 't ouch de officieel taol vaan de Nederlandse Antille, Aruba en Suriname.De dialekte die oonder Nederlands ingedeild weure zien genetisch Wesnederfrankisch; 't Limburgs is daan Oosnederfankisch/ Zuidoosnederfrankisch.

    • 25-30 miljoen (totaol)
    • Nederlands
  1. People also search for